Giovanni Battista Pergolesi

Beweerde portret van Pergolesi soos aangebied deur sy biograaf Florimo aan die Napelse Konservatorium
Uitspraak van sy naam in Italiaans

Giovanni Battista Draghi (Italiaanse uitspraak: [dʒoˈvanni batˈtista ˈdraːɡi]; 4 Januarie 1710 – 16 of 17 Maart 1736), ook somtyds na verwys as Giovanni Battista Pergolesi (Italiaans: [perɡoˈleːzi]), was 'n Italiaanse komponis, violis en orrelmusikant. Sy bekendste werke sluit sy Stabat Mater en die opera La serva padrona in. Sy werke sluit operas and gewyde musiek in. Hy is op die baie jong ouderdom van 26 aan tuberkulose oorlede.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search